Search form

Jeremia 1:7

7Toe sê die Here vir my:

“Jy moenie sê jy is ’n kind nie,

want Ek stuur jou na mense toe,

en jy moet na hulle almal toe gaan

en jy moet alles sê wat Ek vir jou sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index