Search form

Jeremia 10:18

18want die Here sê Hy sal die mense

wat in hierdie land woon, ver weggooi

soos wanneer iemand ’n klip

met ’n slingervel gooi.

Hy het die vyande gebring om die mense van Juda

in die stede te vang en weg te vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index