Search form

Jeremia 11:4

4Dit het in Egipte baie sleg gegaan met julle voorvaders, en Ek het hulle uit Egipte gebring. Ek het vir hulle gesê: Julle moet gehoorsaam wees aan My en julle moet alles doen wat Ek vir julle sê. Dan sal julle my volk wees en Ek sal julle God wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index