Search form

Jeremia 11:5

5En dan sal Ek aanhou doen wat Ek vir julle voorvaders belowe het. Ek het gesê Ek sal vir hulle ’n land gee waar daar baie melk en heuning is, en julle het vandag so ’n land.”

Ek, Jeremia, het geantwoord: “Amen, Here.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index