Search form

Jeremia 11:6

6Toe sê die Here vir my: “Gaan praat met die mense in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem. Jy moet vir hulle sê: Julle moet gehoorsaam wees en doen wat Ek gesê het toe Ek ’n verbond gemaak het met julle voorvaders.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index