Search form

Jeremia 11:7

7“Vandat Ek julle voorvaders uit Egipte gebring het tot vandag toe het Ek aangehou om vir julle te sê: Julle moet gehoorsaam wees aan My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index