Search form

Jeremia 12:1

1Here, wanneer ek by U kla oor wat U doen, dan is U altyd reg en U doen altyd wat reg is, maar nou wil ek vra: Hoekom gaan dit goed met mense wat verkeerd doen en wat ontrou is aan U?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index