Search form

Jeremia 12:10

10Baie konings het my mooi land verwoes,

niemand woon nou daar nie.

Hulle was soos skaapwagters wat hulle skape injaag

in ’n wingerd om alles plat te trap.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index