Search form

Jeremia 12:14

14Die Here sê: “Ek praat oor die ander volke rondom my volk. Hulle het die grond gevat wat Ek vir my volk Israel gegee het. Nou sal Ek hulle wegvat uit hulle lande, en Ek sal die mense van Juda wegvat wat by hulle is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index