Search form

Jeremia 12:6

6Jou broers, jou eie familie, verraai jou ook en hulle sê ander mense moenie na jou luister nie. Wanneer jou familie vriendelik praat met jou, dan moet jy hulle nie glo nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index