9Die volk wat aan My behoort, is soos ’n dooie dier,
’n hiëna vreet daaraan terwyl die aasvoëls wag.
Kom, maak al die wilde diere bymekaar
sodat hulle ook kan kom vreet.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.