Search form

Jeremia 13:1

Die linne-skort wat gevrot het, en die wynkruike wat sal stukkend breek

1Die Here het vir my gesê: “Jy moet vir jou ’n linne-skort gaan koop en dit aantrek, maar jy moet dit nie nat laat word nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index