Search form

Jeremia 13:20

20Mense van Jerusalem, julle moet kyk,

julle sal sien dat die vyande

uit die noorde kom.

Waar is die mense van Juda nou?

Julle moes die mense oppas

soos ’n herder sy trop mooi skape en bokke oppas.

Waar is daardie mense nou?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index