Search form

Jeremia 13:23

23’n Kussiet is swart en ’n luiperd het kolle,

hulle kan dit nie verander nie.

Net so kan julle nie verander nie,

julle kan nie goed doen nie,

want julle het te lank verkeerde dinge gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index