Search form

Jeremia 14:10

10Die Here sê vir hierdie volk dit is waar wat hulle sê, maar hulle hou daarvan om weg te loop van Hom, en hulle het aangehou om dit te doen. Daarom hou Hy nie meer van hulle nie. Hy sal onthou dat hulle verkeerd gedoen het en Hy sal hulle straf oor hulle sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index