Search form

Jeremia 14:12

12want wanneer hulle vas, dan sal Ek nie luister hoe hulle soebat nie. En wanneer hulle brand-offers en koring-offers bring, dan sal Ek dit nie neem nie. Nee, Ek sal hulle laat sterf in oorlog en van pes en omdat hulle nie kos het om te eet nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index