Search form

Jeremia 14:13

13Ek, Jeremia, het gesê: “Ag, Here, my Here, hoor wat sê die profete vir hulle. Hulle sê U sê: ‘Julle moenie bang wees vir oorlog of vir honger nie, dit sal nie met julle gebeur nie. Ek sal dit altyd goed laat gaan met julle in hierdie land.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index