Search form

Jeremia 14:15

15Daarom, hierdie profete sê Ek het hulle gestuur en daar sal nie oorlog en honger in hierdie land kom nie. Maar hulle sal self sterf in oorlog en omdat hulle nie kos het om te eet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index