Search form

Jeremia 14:16

16En hulle probeer om profete vir mense te wees, maar daardie mense se dooie liggame sal op die strate van Jerusalem lê. Hulle en hulle vroue en hulle kinders sal sterf in oorlog en omdat hulle nie kos het om te eet nie. Niemand sal hulle begrawe nie. Ek sal hulle straf oor die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index