17En jy, Jeremia, jy moet vir hulle dít sê:
“ ‘Ek sal aanhou huil, elke dag en nag,
want my volk het baie seer gekry,
hulle kry baie swaar.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.