Search form

Jeremia 14:2

2Die mense van Juda rou, almal in die poorte van die stede huil en treur, hulle dra rouklere en hulle sit op die grond. Die mense van Jerusalem skree en vra iemand moet hulle help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index