Search form

Jeremia 14:21

21U moet ons nie los nie,

want U is die Here.

U is op hierdie plek Koning,

U moenie dat mense nie meer hierdie plek eer nie.

U moet onthou U het ’n verbond gemaak met ons,

U moenie die verbond breek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index