Search form

Jeremia 14:22

22Nie een van die gode van die volke

kan dit laat reën nie, die gode beteken niks,

en die lug kan nie self reën laat val nie.

Net U kan dit doen, Here, ons God,

en ons wag dat U dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index