Search form

Jeremia 14:6

6Die wildedonkies staan op die heuwels waar daar nie plante groei nie, en hulle ruik die lug soos jakkalse. Hulle oë is dof, want daar is nie gras nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index