Search form

Jeremia 14:8

8U is die Hoop van Israel,

sy Redder wanneer dit sleg gaan.

Hoekom is U soos ’n vreemdeling in die land,

soos iemand wat verbygaan en net

van die pad afgaan om een nag daar te slaap?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index