Search form

Jeremia 15:18

18Hoekom moet ek aanhou swaarkry en seerkry?

Hoekom verander dit nie?

Dit help my nie dat ek aan U behoort nie,

U is soos ’n rivier waar ek water wil drink,

maar as ek daar kom, dan is dit droog.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index