Search form

Jeremia 15:2

2En wanneer hulle vir jou vra: ‘Waarnatoe moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê:

“ ‘Party van julle sal sterf van pes,

die vyande sal party van julle doodmaak,

party van julle sal sterf omdat daar nie kos

is om te eet nie,

en die vyande sal party van julle vang en wegvat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index