Search form

Jeremia 15:20

20Ek maak jou soos ’n sterk muur,

’n muur van brons.

Hulle sal met jou baklei, maar hulle sal jou nie wen nie,

want Ek is by jou en Ek sal jou red en jou vrymaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index