Search form

Jeremia 15:8

8Ek het hulle weduwees meer gemaak

as die sand van die see,

Ek het in die middel van die dag

mense laat kom wat die ma’s van jongmanne

aangeval het.

Hulle het skielik geskrik en bang geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index