Search form

Jeremia 15:9

9Ma’s wat sewe kinders gehad het, het bleek geword

en kon nie asem kry nie.

Hulle son het ondergegaan toe dit nog dag was,

hulle het gesterf voordat hulle oud was.

Hulle het al hulle kinders verloor

en hulle het nie geweet wat om te doen nie.

En Ek sal vyande laat kom

om almal dood te maak wat nog lewe.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index