Search form

Jeremia 17:1

Julle sal weggaan

1Die Here sê:

“Niemand kan die sonde

van die mense van Juda uitvee nie.

Dit is geskryf op hulle harde hart

en op die horings van hulle altare

soos ’n mens letters op klip uitkrap

met ’n ysterpen wat ’n diamant-punt het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index