Search form

Jeremia 17:11

11’n Mens wat ryk word

omdat hy ander mense bedrieg,

is soos ’n fisant wat op ander fisante

se eiers broei.

So ’n mens sal alles verloor wat hy het,

hy sal dit verloor voordat hy oud is,

en hy sal sterf soos ’n dwaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index