Search form

Jeremia 17:13

13Here, U is God, Israel hoop op U.

Dit sal sleg gaan met die mense

wat weggaan van U.

U skryf hulle name op, hulle sal sterf,

want hulle het weggegaan van U

wat lewe gee.

U is soos ’n fontein wat altyd water het

en wat mense laat lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index