Search form

Jeremia 17:4

4Julle sal moet weggaan uit die land

wat Ek vir julle gegee het,

en Ek sal julle vir julle vyande laat werk

in ’n land wat julle nie geken het nie,

want Ek is kwaad vir julle.

Dit is soos ’n vuur wat altyd sal aanhou brand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index