Search form

Jeremia 17:5

Die Here vervloek en die Here seën

5Die Here sê:

“Ek vervloek die man wat weggaan van My,

die man wat dink dat ’n mens wat kan sterf,

hom kan help en hom sterk kan maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index