Search form

Jeremia 18:19

19Daarom vra ek, Jeremia:

“Here, U moet my beskerm,

U moet hoor wat my vyande sê.

Ek het goeie dinge gedoen aan hulle,

maar hulle wil ’n slegte ding doen aan my,

soos wanneer iemand ’n gat grawe om ’n dier te vang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index