Search form

Jeremia 18:22

22Hulle wou my vang

soos ’n dier in ’n vang-gat of ’n vangstrik.

Daarom bid ek dat hulle moet swaarkry,

hulle moet skree dat iemand hulle moet help

wanneer U hulle vyande skielik soos rowers laat kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index