Search form

Jeremia 19:14

14Jeremia het teruggekom van Tofet. Die Here het hom daarnatoe gestuur om ’n boodskap te bring. Jeremia het op die oop stuk grond voor die tempel gaan staan en vir al die mense gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index