Search form

Jeremia 19:15

15“Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Die mense van hierdie stad en die ander stede hier naby was hardkoppig, hulle was nie gehoorsaam aan My nie. Daarom sal Ek al die slegte dinge laat gebeur wat Ek gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index