Search form

Jeremia 2:23

23“Julle sê julle het julleself nie

onrein gemaak nie,

julle sê julle het nie met die Baäls

saamgegaan nie.

Maar kyk wat het julle gedoen

in die Hinnom-vallei.

Julle het gemaak soos ’n jong kameel-koei

wat by ’n bul wil kom.

Sy loop heen en weer,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index