Search form

Jeremia 2:27

27Hulle is mense wat vir ’n stuk hout

of vir ’n klip sê:

‘Jy is my pa, ek is jou kind.’

Ja, hulle het hulle rug na My toe gedraai,

nie hulle gesig nie.

Maar wanneer dit sleg gaan met hulle,

dan sê hulle: ‘Kom red ons!’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index