Search form

Jeremia 2:6

6“Hulle het nie gevra:

“ ‘Waar is die Here wat vir ons

uit Egipte gebring het,

die Here wat ons deur die woestyn

gebring het?’ nie.

Dit is ’n droë plek

waar dit baie gevaarlik is,

’n plek waar daar nie water is nie

en waar dit donker is,

’n plek waar niemand kom nie

en waar niemand woon nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index