Search form

Jeremia 20:8

8want elke maal wanneer ek moet praat,

dan moet ek skree en sê

hoe hierdie mense ander mense seermaak

en laat swaarkry.

Die mense spot my en hulle lag vir my

omdat ek sê wat U vir my sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index