Search form

Jeremia 21:1

Julle kan kies: Wil julle lewe of wil julle sterf

1Jeremia het gehoor die Here praat met hom. Dit het gebeur toe koning Sedekia vir Pasgur seun van Malkija en vir die priester Sefanja seun van Maäseja na Jeremia toe gestuur het. Hulle het vir Jeremia gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index