Search form

Jeremia 21:10

10Ja, Ek het hierdie stad se vyand geword. Ek sal dit sleg laat gaan met julle, Ek sal dit nie goed laat gaan nie. Ek gee die stad vir die koning van Babel, en hy sal die stad verbrand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index