Search form

Jeremia 21:2

2“Jy moet asseblief vir die Here vra wat ons moet doen, want koning Nebukadnesar van Babel maak oorlog teen ons. Miskien wil die Here weer ’n wonderwerk doen soos Hy altyd gedoen het, en dan sal die koning van Babel weggaan van ons.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index