Search form

Jeremia 21:4

4“Julle moet vir Sedekia sê die Here, die God van Israel, sê: Julle maak nou oorlog teen die koning van Babel en die Galdeërs wat buite rondom die stad is, maar Ek sal nou julle spiese en pyle waarmee julle oorlog maak, omdraai teen julleself, en Ek sal die vyande binne-in hierdie stad laat kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index