Search form

Jeremia 21:7

7En daarna sal Ek koning Sedekia van Juda en sy amptenare gee vir koning Nebukadnesar van Babel, Ek sal ook vir Nebukadnesar die mense gee wat nie gesterf het van pes en oorlog en honger nie. Ek sal hulle gee vir hulle vyande wat hulle wil doodmaak. Die vyande sal hierdie mense doodmaak, hulle sal nie jammer wees vir hulle nie, hulle sal nie een laat lewe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index