Search form

Jeremia 21:9

9Almal wat in hierdie stad bly, sal sterf. Die vyande sal julle doodmaak of julle sal sterf van pes of van honger. Maar elkeen wat uit die stad gaan en na die Galdeërs toe gaan wat rondom die stad is, hy sal aanhou lewe. Hy sal niks anders hê nie, maar hy sal lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index