Search form

Jeremia 22:10

Sallum sal nie terugkom nie

10Julle moenie huil oor die koning wat dood is nie,

julle moenie oor hom rou nie.

Julle moet huil oor die koning wat moes weggaan,

want hy sal nie terugkom nie,

hy sal die land nie weer sien nie,

die land waar hy gebore is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index